VISIE

 

Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom, het ‘n visie dat kinders goed versorg sal word sodat hulle gelukkige, gesonde en goed gedissiplineerde lede van die gemeenskap sal word wat ook die behoeftes van ander in aanmerking sal neem.

 

 

MISSIE

 

Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom, het ‘n missie dat kinders van alle Denominasies versorg sal word volgens die holistiese benadering, met in agneming van die konstitusie van die land, maar wat ook die psigiese, godsdienstige, onderwys, welsyn en sosiale behoeftes van die kind sal bevredig.

 

 

Vir enige inligting, kontak die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

 

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Faks        086 570 7647

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos       :  fanie@esnet.co.za

 

 

 RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.