|
|
|
|
|
|
||
|
DIE DIREKSIE HEET U WELKOM BY ONS WEBTUISTE
Agter: Billy van Rooyen, Ds Danie Ueckerman, Ds Johan v Loggerenberg, David Maboa Middel: Jan Swart, Ds David Legodi, Jan Joubert, Ds Peet Venter Voor: Irene Breedt, Jolandi du Plessis, Fanie Lombard, Ds Wollie Wolhuter, Olive vd Merwe
Die Direksie bestaan uit 12 vrywilligers wat koers en rigting aan die pad gee wat die Kinderhuis moet loop. Die Direksie is verdeel in portefeuljekomitees wat verantwoordelikheid aanvaar vir sekere afdelings in die Kinderhuis.
Die komitees bestaan uit die volgende:
Administrasie Arbeidsverhoudinge Behandelingsdienste Bemarkingsbestuur Eiendomme Finansies Kerklike skakeling Menslike Hulpbronne Pastorale Sorg Strategiese Beplanning Voogdekomitee
|
||
|
|