VERPLEEGSORG

 

 

 

Die siekeboeg funksioneer op ’n daaglikse basis. Soggens word die kinders deur die verpleegster na verskeie instansies geneem soos afsprake vir tande, mangels, oogtoetse ens.

 

Hier word ligte beserings behandel  en elke kind kry hier ‘n jaarlikse  mediese ondersoek.

 

Ons het baie goeie dokters wat ons goedgesind is en ons help met ons kinders.

 

Dankie, vir jul hulp.

 

Vir enige inligting, kontak die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos      :  fanie@esnet.co.za

 

 RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.