TERAPEUTIESE BEHOEFTES

 

Al die kinders in ons sorg is op een of ander wyse getraumatiseer deur fisiese geweld, seksuele misbruik, gesinsgeweld, dood van een of albei ouers, armoede, alkoholmisbruik, dwelmmisbruik, gebrek aan ouerskapvaardighede. 

 

As gevolg van bogenoemde is terapeutiese intervensie nodig.

 

 

Die Kinderhuis bied die volgende dienste:

 

  • Individuele terapie

  • Groepterapie

  • Sielkundige evaluering en terapie

  • Verpleegsorg

  • Pastorale sorg

  • Arbeidsterapie

  • Spraakterapie

  • Plasing in spesiale skole

  • Skool op terrein van Kinderhuis sodat kinders individuele aandag kan kry.

 

 

Vir enige inligting, kontak

die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos      :  fanie@esnet.co.za

 

 

 RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.