AKTIWITEITE

 

Die kinders neem deel aan die volgende aktiwiteite:

 

         Binnenshuise spele

         Koor/Revue by skool

         Netbal

         Rugby

         Dramagroep

         Swem

         Vlugbal

         Toneel (geestelik)

         Ballet

         Musiekklasse

         Sangklasse

         Modelwerk

         Kinderhuiskonsert

               Kreatiewe aktiwiteite op perseel

 

 

Die fotos hieronder wys sommige van die aktiwiteite:

 

 

Klik op enige foto hierbo om dit te vergroot.

 

 

 

Vir enige inligting, kontak die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos       :  fanie@esnet.co.za

 

 

                    RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.