PRESTASIES

 

 

Dit is met trots dat ons kan berig dat daar van ons kinders is

wat pragtig presteer op verskillende gebiede.

 

 

Stoei: Nege van ons seuns het Saterdag 17 September deelgeneem aan die Limpopo streeks kampioenskappe in Potgietersrus.  Hulle het almal medaljes ontvang en is ook almal gekies om te gaan deelneem aan die uitdunne vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe op Saterdag 24 September 2011 te Centurion Pretoria.  Die seuns het hulle heel beste grepe uitgehaal en almal het hulle hartjies uit gestoei!  Ons is geweldig trots op ons seun en wens hulle net die beste toe vir die SA's.

 

 

Ons sal u van tyd tot tyd inlig oor die nuutste prestasies op die bladsy.

 

 

 

Vir enige inligting, kontak die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos      :  fanie@esnet.co.za

 

 

                    RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.