ONS KINDERS

 

 

Word 'n vakansievriend!

 

 

 

Dit kan baie erg wees om naweke en vakansies in die kinderhuis te bly. Die kinders wil ook graag 'n bietjie wegkom en nuwe dinge sien en beleef.

 

Die groot vraag is: Waarheen?

 

Indien u belangstel om betrokke te raak by 'n kind of kinders deur hulle vir 'n naweek of vakansie uit te neem, moet u asseblief die vakansievriendevorm voltooi en aan ons faks of E-pos.

 

NB:  Geen kinders onder die ouderdom van 6 jaar mag uitslaap nie.

       Vakansievriende word hier net gebruik as mentors by Huis Maroela.

 

 

Laai die vakansievriendevorm hier af!

 

 

Vir enige inligting, kontak

die Uitvoerende Hoof:

 

FANIE LOMBARD

Telefoon  :  014 717 5264 X 108

                 014 717 1261

Selfoon    :  083 410 3833

E-pos      :  fanie@esnet.co.za

U is ook welkom om direk met ons

Maatskaplike Werkers te skakel:

 

Therina du Plessis

Telefoon  :  014 717 5264/5  x 113

E-pos      :  tduplessis@esnet.co.za

 

Marita van Dyk

Telefoon  :  014 717 5264/5  x 112

E-pos      :  marita@esnet.co.za

 

 

Ek wil vanjaar 'n verskil maak in die lewe van 'n kind!

 

 

OOPS! You forgot to upload swfobject.js ! You must upload this file for your form to work.

 

 

                    RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

             

U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.