|
|
|
|
|
|
||
|
DEBIETORDER VORM
Klik asb. op een van die skakels hieronder om die Debietordervorm af te laai.
1. Debietordervorm (MS Word Dokument - 38 Kb)
2. Debietordervorm (Adobe Acrobat Reader Dokument - 18 Kb)
Indien die Adobe Reader program nie reeds op jou rekenaar geinstalleer is nie sal jy dit moet aflaai en installeer ten einde die .pdf weergawe te kan sien en druk.
Klik hier om die Adobe Reader program af te laai.
Baie dankie vir u belangstelling en ondersteuning!
Kontak gerus die Bestuurder:Administrasie vir enige navrae rakende finansies.
Irene Breedt Tel: 014 7175264/5X115 Sel: 082 922 8153 Faks: 086 5707 639 E-pos: akk2@esnet.co.za
RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!
Jy kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.
|
||
|
|