FINANSIES

 

 

1.    ARTIKEL 18A-KWITANSIE

 

Het u geweet dat u donasies wat u aan ons maak, kan aftrek as 'n uitgawe op u Belasting-aanslag?

 

Volgens Artikel 18 A van die Inkomstewet, kan u so ‘n donasie aftrek.

 

U hoef slegs ‘n Artikel 18A - kwitansie van ons te ontvang.  Kontak ons gerus.

Onthou ons benodig die datum waarop u die donasie gemaak het, die bedrag en u kontakbesonderhede.

 

Kontakpersoon:  Irene Breedt – 014 717 5264/5 X115

 

 

Kontak gerus die Bestuurder:Administrasie vir enige navrae rakende finansies. 

 

Irene Breedt 

Tel:   014 7175264/5X115

Sel:   082 922 8153

Faks:  086 5707 639

E-pos: akk2@esnet.co.za

 

                          RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

 

Jy kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.