|
|
|
|
|
|
||
|
FINANSIES
1. Algemeen
Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom se finansies word baie verantwoordelik bestuur. Die Bestuurder:Administrasie en die Uitvoerende Hoof werk nou saam en gereelde verslag word gedoen aan die Direksie. Die finansiële state word jaarliks deur die Ouditeur opgestel en aan die Direksie voorgelę.
Kontak gerus die Bestuurder:Administrasie vir enige navrae rakende finansies.
BANKBESONDERHEDE
Donateurs is welkom om ‘n direkte inbetaling in ons bankrekening te maak. Ons vra vriendelik dat u die bewys met u besonderhede vir ons E-pos (akk2@esnet.co.za) of faks (086 5707 639) met u posadres en kontakbesonderhede sodat ons u kan bedank en u kan voorsien van 'n Artikel 18A kwitansie wat u saam met u Belasting-aanslag kan indien om sodoende korting te bekom.
U kan ook spesifiseer waarvoor die geld aangewind moet word.
Naam: Abraham Kriel Kinderhuis Maatskappy Nylstroom Bank: Absa Takkode: Modimolle - 632005 (elektronies) Tipe rekening: Tjek Rekeningnommer: 1100 140 000
Irene Breedt Tel: 014 7175264/5X115 Sel: 082 922 8153 Faks: 086 5707 639 E-pos: akk2@esnet.co.za
RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!
U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.
|
||
|
|