BEMARKING

 

 

MAAK ‘N VERSKIL!

 

 

 

Christian Focus gee tans ’n baie besonderse reeks boeke uit

wat ons voel beslis die moeite werd is om onder u aandag te bring.

Dit is met hul toestemming na Afrikaans vertaal.

 

 Elke laerskoolkind wat hierdie boeke lees, se verbeelding sal aangegryp word

en ‘n verskil ook in hulle lewens ervaar!

 

 

 

 

In die tien seuns en tien dogters reeks is dit kort lewensverhale van bekendes soos o.a.: Martin Luther, Florence Nightingale, Billy Graham, John Newton, David Livingstone, Anne Lawson.

 

In die volreeksboeke is die lewensverhale van oa: Johannes Calvyn, C.S. Lewis, Gladys Aylward, John Welch, Jonathan Edwards.

 

Laerskoolkinders kan dit self lees of die verhale kan ook aan jonger kinders voorgelees word.

 

 

 

Die volgende is bv. ‘n deel uit “Na die duisternis - lig” die verhaal van Johannes Calvyn

 

 “Net op daardie oomblik verlig die maan en die laaste vlammetjies van 'n straatlamp 'n naam naby die dokter se skouers.  “Place au Ble.” 

 

Verlig maak die jong man sy perd vas, en haas hom na Gérard Calvyn se huis toe. 

 

Hy klop hard aan die deur en hou nie op voor dit oopgaan nie. 

 

“Ek is hier om Gérard Calvyn te sien op versoek van Lord Montmor.”

 

 

Bestelvorm vir die Afrikaanse boeke:

 

 Laai ‘n bestelvorm met die volledige reeks boeke nou beskikbaar hier af

deur op die blou skakel te klik.

 

Let wel: Meer boeke is in die proses om in Afrikaans vertaal word. Dit sal daarom die moeite werd wees om die bladsy gereeld te besoek vir nuwe inligting.

 

 

Ek wil graag van die Afrikaanse Kinderboeke bestel!

 

OOPS! You forgot to upload swfobject.js ! You must upload this file for your form to work.

 

 

Kontak die BEMARKER vir enige sake rakende BEMARKING

 

GEZINA LOMBARD

Telefoon:

014 717 5264 X 131 / 014 7171261

Selfoon :

082 897 3877

Faks     :

086 570 7648

E-pos   : 

gezina@esnet.co.za

                           

                  RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

 

         U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.