BEMARKING

 

 

Bumbo Baba Stoelle

 

 

 

 

Die vervaardiger van Bumbo babastoeltjies

het ’n groot hoeveelheid stoeltjies aan ons geskenk vir fondsinsamelingsdoeleindes.

Ons verkoop die stoeltjies met sy toestemming.

 

Die Bumbo babastoeltjies kom in verskeie kleure voor nl:

 

 Pienk, Pers, Groen, Blou

en ander kleure.

 

 

Die normale prys beloop tans R329.99 per stoeltjie.

 

Ons bied dit aan u nou

teen die fantastiese afslagprys van

slegs R100.00 per stoeltjie!

 

Dit is 'n winskoop wat u nie moet misloop nie!

 

 

Stel asb. u vriende in kennis van hierdie spesiale aanbod!

 

 

Kontakpersoon:

Gezina Lombard – 082 897 3877

Heleen Roos –     082 297 8762

 

  

Bestel jou Bumbo babastoeltjie nou

teen die baie spesiale prys van slegs R100.00!

 

 

Ek wil graag 'n Bumbo babastoeltjie bestel!

 

OOPS! You forgot to upload swfobject.js ! You must upload this file for your form to work.

 

 

Kontak die BEMARKER vir enige sake rakende BEMARKING

 

GEZINA LOMBARD

Telefoon:  014 717 5264 X 131 / 014 7171261

Selfoon :   082 897 3877

Faks     :   086 570 7648

E-pos   :    gezina@esnet.co.za

 

                           

                  RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

 

         U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.