|
|
|
|
|
|
||
|
BEMARKING
HOE KAN U HELP ?
Werp jou brood op die water!
(alle kostes ingeluit)
· Ons beoog om hierdie jaar om nuwe klaskamers vir ons skooltjie op die terrein aan te bou. Tans is die klaskamer nie meer voldoende en moet ons uitbrei.
· Ons rekenaarsentrum moet ook dringende aandag geniet en ook hier benodig ons u hulp. Indien u op enige manier hier betrokke kan raak, kontak asb die bemarkers.
Kontak ons Bemarkers vir enige sake rakende BEMARKING
GEZINA LOMBARD Telefoon: 014 717 5264 X 131 / 014 7171261 Selfoon : 082 897 3877 Faks : 086 570 7648 E-pos : gezina@esnet.co.za
Heleen Roos Assistent Bemarker Telefoon : 014 717 5264 x 117 Selfoon : 076 497 7670 082 297 8762 Faks : 086 720 5356 E-pos : heleen@esnet.co.za
RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!
U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.
|
||
|
|