BEMARKING

 

 

RESEPTEBOEK

 

 

Ons spogprojek is ons eie RESEPTEBOEK.

 

 

 

Dit bevat 362 bladsye vol beproefde resepte met bestanddele wat mens normaalweg in die huis het.

 

Meer as 11 000 eksemplare is na 3 jaar al verkoop. 

 

Die resepteboek word tans verkoop teen R150 per eksemplaar. (Posgeld R62.00)

 

Navrae kan by die kantoor van die Kinderhuis gedoen word.

Carmen Bester

 met die Afrikaanse & Engelse resepteboeke 

 

 

Ek wil 'n Resepteboek bestel!

 

 

OOPS! You forgot to upload swfobject.js ! You must upload this file for your form to work.

 

 

Kontak ons Bemarkers vir enige sake rakende BEMARKING

 

GEZINA LOMBARD

Telefoon:  014 717 5264 X 131 / 014 7171261

Selfoon :   082 897 3877

Faks     :   086 570 7648

E-pos   :    gezina@esnet.co.za

 

Heleen Roos

Assistent Bemarker

Telefoon :   014 717 5264 x 117

Selfoon  :   076 497 7670

                082 297 8762

Faks      :   086 720 5356

E-pos    :   heleen@esnet.co.za

 

 

 

                  RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

 

         U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.