BEMARKING

 

 

BEHOEFTES

 

 

 

 

 

Groeiende kinders se klere is heel gou te klein vir hulle. Bydraes in die vorm van nuwe en tweedehandse klere, toiletware, skoonmaakmiddels, kruideniersware, vleis, kaas, melk, groente, vrugte, brood, skoolbenodigdhede, medikasie, terapeutiese toerusting, ens. sal verwelkom word.

 

Lys van behoeftes: Laai hier af

 

 

INLIGTING

 

Om ‘n Jaarverslag of enige inligting te bekom,  kan die kantoor of Bemarker geskakel word

by 014-7175264 of 082 897 3877

 

Kontak ons Bemarkers vir enige sake rakende BEMARKING

 

GEZINA LOMBARD

Telefoon:  014 717 5264 X 131 / 014 7171261

Selfoon :   082 897 3877

Faks     :   086 570 7648

E-pos   :    gezina@esnet.co.za

 

Heleen Roos

Assistent Bemarker

Telefoon :   014 717 5264 x 117

Selfoon  :   076 497 7670

                082 297 8762

Faks      :   086 720 5356

E-pos    :   heleen@esnet.co.za

 

 

 

                  RAAK ASSEBLIEF BETROKKE BY ONS!

 

         U kan 'n verskil maak in die lewens van die kinders wat in ons sorg is.